UITREIKE - ABRAHAM KRIEL BERMUDA

Dit is kinders wat deur die staat van hul ouers weggeneem word en vir onbepaalde tydperke hier geplaas word, tot hul pleegsorg kan kry of weer vir ‘n toets tydperk by hul ouers geplaas word.
Ons reik ook een maal ‘n maand uit na Abraham Kriel Bermuda. Dis so ‘n groot seën om met hulle te deel uit God se Woord. Om vir hulle Hoop te gee in n hopelose wêreld.

Studies aan die kinders gebring