KINDERBEDIENING (LAERSKOOL)

Welkom by ons Kinderbediening blad
Hier laai ons aktiwiteite / lesse wat ons met ons laerskoolse kinders behandel.
Dit word volgens temas hieronder gelys.
Hierdie aktiwiteite word Sondae oggende na die ere diens aangebied. 
(Alle bronne is aflaaibaar deur net op die bron te druk.)

Openbaring

Baie dankie aan die volgende persone wat baie hard aan die Openbaring lesse vir ons kinders gewerk het:  Ethel Beukes, Lizelle Wilken en Christa Roothman.
Hulle het heelwat gebruik gemaak van John MacArthur se boodskappe oor die eindtyd en die John MacArthur studie Bybel. 
Klankbane is deur Lizelle Wilken behartig.
Die kinders het aan die einde van die jaar elkeen ‘n stuk in Openbaring gekies en ‘n taak daaroor gemaak.  Sien gerus foto’s van die take hier.
Inleiding tot Openbaring

Klankbaan

Dokument

Op 1 – Wie is Ek?

Klankbaan – Wie is Ek? Deel 1

Klankbaan – Wie is Ek? Deel 2

Klankbaan – Ek is die Lig

Klankbaan – Ek is die Ingang

Klankbaan – Ek is die Goeie Herder

Klankbaan – Ek is die Opstanding en die Lewe

Klankbaan – Ek is die Wingerdstok

Dokument – Wie is Ek?

Dokument – Verse in openbaring wat Jesus beskryf

Op 1-3 – Die 7 Gemeentes van Openbaring:

Dokument

Op 4 – Wie is Waardig?:

Klankbaan

Dokument

Op 5, 6 & 7 – Die 7 Seëls – Die Groot Verdrukking:

Klankbaan

Dokument

Op 6 & 7 – Die 144 000 en die sewe Basuine:

Klankbaan

Dokument

Dokument – Tabelle vir groot kinders

Dokument – Tabelle

Op 11 – Die 2 Getuie:

Klankbaan

Dokument

Op 12 & 13 – Die vrou en die draak –

Die dier wat uit die see uitkom –

Die dier wat uit die aarde opkom:

Klankbaan – Openbaring 12

Klankbaan – Openbaring 13

Dokument – Openbaring 12 & 13 (Deel 1)

Dokument – Openbaring 12 & 13 (Deel 2)

Dokument – Openbaring 13

Op 14, 15 & 16 – God se toorn:

Klankbaan – Openbaring 15 en 16

Klankbaan – Openbaring 14, 15 en 16

Dokument – Openbaring 14 – 16

Op 17 tot 22 – Val van Babilon,

1000 Jarige Vrederyk, Nuwe Jerusalem:

Klankbaan – Openbaring 17

Dokument 

Liedjies oor die Boeke van die Bybel

Ons kinders leer ook elke week ‘n versie.

Die klein pelgrim se reis

 – Voorgelees deur Jeanelle Wilken