AKTIWITEITE

Ons Gemeente poog om ‘n dienende Gemeente te wees. 

Ons is aktief in die Gemeenskap met uitreike. Hieronder val die twee kinderhuise waarby ons tans betrokke is. 

Ons Kinderbediening word verdeel in Voorskool tot en met Graad 2 en dan in Laerskool. 

Besturdeer gerus die verskillende aktiwiteite hieronder.