Welkom by die preke blad.

Alle preke word op hierdie blad gepubliseer.

Preke is onder spesifieke temas gegroepeer en elk het ‘n skakel na sy eie blad.

Elke preek word in ‘n ‘MP3’ formaat gestoor en kan dan ook afgelaai word in dieselfde formaat. 

Druk gerus op die aflaai knoppie langs ‘n snit om sodoende die klankbaan af te laai.Ons hoop dat hierdie preke vir u ‘n seën sal wees maar ook dat dit sal bydrae tot u geestelike groei. 

Genesis
Fundamentele Waarhede uit die boek Genesis
Gaan na Preke
Psalms
Die boek van Psalms word deurgewerk per hoofstuk in hierdie reeks van preke.
Gaan na Preke
Rut
Die boek van Rut word deurgewerk per hoofstuk in hierdie reeks van preke.
Gaan na Preke
Openbaring
Die boek van Openbaring word per hoofstuk deurgewerk in hierdie reeks.
Gaan na Preke
Sterwe om te Lewe
Kolossense 3 verse 1 -17
Gaan na Preke
Algemeen
'n Verskeidenheid van temas word onder die algemene preke gelys.
Gaan na Preke
Die man
Ds Gerhard Beukes bring 'n reeks preke oor die man vanuit 'n Bybelse perspektief
Gaan na Preke
Staan so vas in die Here
Bou jou geloof deur die Waarheid van God se Woord
Gaan na Preke
Gas Predikers
Gas Predikers by Beréa Christen Gemeente
Gaan na Preke