Ds Gerhard Beukes neem oggend oordenkings op en dit word op hierdie blad gepubliseer.
Alle oordenkinge is onder spesifieke temas gegroepeer en het ‘n skakel na sy eie blad.
Elke oordenking word in ‘n ‘MP3’ formaat gestoor en kan dan ook afgelaai word in dieselfde formaat.
Druk gerus op die aflaai knoppie langs ‘n snit om sodoende die klankbaan af te laai.
Ons hoop dat hierdie oordenkings vir elkeen ‘n seën sal wees maar ook dat dit sal bydrae tot u geestelike groei.