DIE VERLORE PENNING

Lukas 15:8-10

“Of watter vrou wat tien pennings het, as sy een penning verloor, steek nie ‘n lamp op en vee die huis uit en soek sorgvuldig totdat sy dit kry nie?
En as sy dit kry, roep sy haar vriendinne en buurvroue bymekaar en sê: Wees saam met my bly, want ek het die penning gekry wat ek verloor het.
So, sê Ek vir julle, is daar blydskap voor die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer.”